top of page
Frequently Asked Questions
Algemeen
VIP Area
Parkeering
Heke maak 9:00 oop! Kom vrug om 'n lekker sitplek tê kry. Die eerse optrede begin 10:00.
Kaartjies is slegs beskikbaar op Ticketmaster. Moenie kaartjies van derde partye af koop nie. Jy kan ook kaartjies by the hek koop.
Bring jou eie piekniek-komberse, kussings, lae stoele of kamp stoele en jou sambreel!
Geen gazebos, vuurwerke, dwelms, drones, kos, glas, drank, koeldrank of water word toegelaat nie.
Sien volle lys op Ticketmaster.
Ja, jy kan!
Net as jou kind ouer as 13 is. Kinders 0-12 jaar (12 ingestuilt) moenie 'n kaartjie koop nie!
'n Kaartjie kos R250.
bottom of page
